Sondagskool les: Wat is Gebed?

gebed - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Wat is gebed? 

Gebed is een van die belangrikste fondamente van ons verhouding met God. Dit is baie belangrik dat hierdie jong generasie geleer word wat gebed is, en hoe om te bid. Hierdie les kyk na teksverse wat gewoonlik rondom gebed gebruik word, en help die kinders om dit beter te verstaan.

JEUGLES – Wat is Gebed

Groepsvrae oor gebed

Gebeds vraelys

Wat is gebed – plakkate vir die mure

Volg die skakel hieronder na al ons ander hulpbronne rondom gebed:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/gebed/

 

 

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s