Sondagkool Les: 6. Jou Keuse

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Jou Keuse In…

Poppekas: Dankbaarheid

Hierdie poppekas is deel van ons Sondagskool prysuitdeling wat ons as deel van die erediens gebruik. Hier is ‘n kort opsomming van elke bedryf. POPPEKAS KAPPERJOLLE: Dankbaarheid Eerste bedryf : Ons word herinner aan hoe lief God ons het, en die poppe bind ‘n rooi ballon aan hulle arms vas. Die rooi is vir Jesus…

Kersfees matching game

Ons het verlede jaar die verhaal van Jesus se geboorte uit Matteus en Lukas gevat en dit as ‘n aaneenlopende storie geskryf. Hierdie jaar gebruik ons weer die verhaal van Jesus se geboorte, maar hierdie keer as ‘n matching game. Dis ‘n heerlike aktiwiteit om met jou eie kinders as deel van huisgodsdiens te doen,…

Internet Hulpbronne: Radikids

In hierdie Blogpost wil ons julle graag bekendstel aan ‘n klomp oulike, bekostigbare, Afrikaanse hulpbronne vir Kinderkerk en Sondagskool. Radikids Radikids, of beter bekend as Soekie van die Radikids, is ‘n ou bekende binne die Kinder- en Jeugbediening kringe. Haar produkte het eintlik nie bekendstelling nodig nie, maar sy het ‘n paar nuwe produkte op…

Sondagskool Les: 5.’n Reputasie van Geloof

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. ‘n Reputasie van…

Praise and Worship aand 4

Hierdie kwartaal se Praise and Worship aand het ons rondom van die name van God gedoen. Die Heilige Gees het ons ‘n wondelike manier gegee om God se name deur te trek na die lesreeks oor die Vrugte van die Gees waarmee ons besig was. Praise and Worship aand 4 Inleiding: Jou naam is baie…