Bybel Boek Bewegings: Boeke van die Nuwe Testament
Ons het gedurende grendeltyd hard daaraan gewerk om die bewegings vir die boeke van die Nuwe Testament te volooi. Ons het vir elke Bybelboek ‘n beweging uitgewerk en op hierdie manier leer ons die boeke van die Bybel vir ons kinders. Dis ongelooflik hoe ons kleintjies dit onthou OMDAT ons dit deur middel van bewegings…