Minute-To-Win-It: Psalm 23

Hierdie is die vyftiende van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.…

Saalopening: 45. Reëls

Hierdie is ons vyf en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Reëls: Benodigdhede: ‘n Slangetjie en leertjie bord ‘n Dobbelsteentjie Inleiding: Ons gaan vanoggend begin deur slangetjies en leertjies te speel. Ek gaan teen julle speel. Kan ek ‘n vrywilliger kry om vir julle die steentjie te gooi? Ons gaan die speletjie so bietjie anders speel…

Bybel Brain Teasers 2

Ons het ‘n hele paar jaar gelede ons eie klomp Afrikaanse Bybel Brain Teasers ontwerp, en die gogga het ons weer gebyt. Ons het nog 48 nuwes ontwerp wat ons oor die volgende paar weke met julle sal deel. Ons het ook die voriges in drie afsonderlike posts gesit en sal dit ook onder die…

Speletjies: Woord Pret

Hierdie speletjie het heelwat anders uitgedraai as wat ons beplan het, maar dis nogsteeds ‘n treffer as jy van hierdie tipe speletjies hou. Daar is drie speletjies, en elke speletjie bestaan uit 10 tabelle. Die doel is om te kyk hoeveel 5 letter woorde jy uit elke tabel se letters kan maak. Daar is nie…

Personeelkamer Opening: 48. Ek wil graag Dankie sê

Hierdie is ons agt en veertigste Personeelkamer Opening. Ek wil graag Dankie sê Die verhaal word vertel van ’n Skotse vissers­boot in die Noordsee wat deur ’n Nazi bomwerper ge­kel­der is. Die beman­ning van tien kon in hul red­dingsbootjie wegkom. Veertig uur lank het hul­le om die beurt geroei met die hoop dat hulle deur…

KIX Lesreeks 3: Josef tot die Woestyn

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied. In hierdie derde boek sal jy ses…

Minute-To-Win-It: Salomo

Hierdie is die veertiende van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.…

Bybel Brain Teasers 1

Ons het ‘n hele paar jaar gelede ons eie klomp Afrikaanse Bybel Brain Teasers ontwerp, en die gogga het ons weer gebyt. Ons het nog 48 nuwes ontwerp wat ons oor die volgende paar weke met julle sal deel. Ons het ook die voriges in drie afsonderlike posts gesit en sal dit ook onder die…

Saalopening: 44. Talente

Hierdie is ons vier en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Talente: Benodigdhede: Papier Penne Lepel Mes Bakkie met kitspap Klein blokkie kaas Voorbereiding: Hierdie is ‘n baie praktiese les om gawes en talente aan die kinders te demonstreer. Jy gaan voor die tyd met ‘n paar kinders moet reël om jou te help. Jy benodig…