KIX Lesreeks 3: Josef tot die Woestyn

3. groot

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied.

In hierdie derde boek sal jy ses lesse met die volgende temas vind:

  1. Die ups en downs van Josef
  2. Benjamin en die beker
  3. Moses
  4. Die 10 plae
  5. Pak op, pak op – uittog uit Egipte
  6. God sorg vir ons

Hierdie reeks bestaan uit 25 blaaie wat jy almal gratis by die skakel hieronder kan aflaai en print:

Click to access KIX-Boek-3-Josef-tot-die-woestyn.pdf

Volg die skakel hieronder na KIX se ander lesreekse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kix-lesreekse/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s