Minute-To-Win-It: Dawid

Hierdie is die dertiende van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.…

KleuterKIX: Handleiding 1

KIX Kinders het hulle eerste Afrikaanse handleiding, KleuterKIX, geskryf. Hierdie  materiaal is nou op hulle webwerf beskikbaar! Hierdie materiaal is vir almal wat met 3-5 jariges werk en ideaal om in ‘n VKO-dagprogram te gebruik. Elke handleiding bevat 20 Bybelstories en elke storie het vyf idees met aktiwiteite en speletjies wat daarby pas. Dit is…

Saalopening: 43. Vriendelikheid (Kindness)

Hierdie is ons drie en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Vriendelikheid (Kindness) Inleiding: Ons gaan vandag oor vriendelikheid gesels, maar dis nie eintlik die regte woord vir dit waaroor ek met julle wil praat nie. Die Engelse het ‘n woord “kindness” wat beskryf waarvan ek praat. Miskien is die woord ‘gaaf’ ‘n beter woord as…

Minute-To-Win-It: Rut

Hierdie is die twaalfde van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.…

Seksuele Molestering: Poppekas 2

Hierdie is ons tweede poppekas storie oor die bewusmaking van seksuele molestering by kinders, ‘n onderwerp wat ons baie naby aan die hart lê. Kinders is so onskuldig, en vertrou mense so maklik, daarom is dit BAIE belangrik dat ons gereeld met ons kinders oor die onderwerp sal praat. Ekself praat van kleins af op…

KIX Lesreeks 2: Abram tot Jakob se 12 Seuns

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied. In hierdie tweede boek sal jy ses…

Saalopening: 42. Hulpvaardigheid

Hierdie is ons twee en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Hulpvaardigheid: In die tyd waarin is leef is hulpvaardigheid nie altyd iets wat ons meer tussen mense sien nie. Baie mense sal eerder ander pad kyk as om uit hulle pad te gaan om iemand te help. Ons het die basis van die verhaal van…