Ons het die poppekas storie 1 – Minky die Apie – omskep in ‘n boekie wat jy saam met jou kinders kan deurwerk, indien jy nie die fasiliteite vir ‘n poppekas het nie.
Laai die boekie Minky die apie, hieronder in PDF formaat af:
Ons het ook ‘n inkleurprent met Minky se slagspreuk: Nee, dis my lyfie en ek sê nee, nee, nee, saamgestel. Ons het dit in drie verskillende formate beskikbaar.
Laai die inkleurprente hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander hulpbronne oor seksuele molestering:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/seksuele-molestering/