Seksuele Molestering: Inkleurprente

Ons het op ‘n baie oulike webtuiste afgekom – TheMamaBearEffect.org – met die oulikste prentjies wat jy vir inkleur of plakkate kan gebruik, as deel van bewusmaking van seksuele molestering. Ons het dit vir ons eie doeleindes na Afrikaans vertaal en deel dit graag met julle. Indien jy die Engelse stel wil gebruik, volg die…

Seksuele Molestering: Gratis boek

Gratis Afrikaanse hulpbronne en materiaal oor die onderwerp van seksuele molestering op die internet is letterlik soos die ou gesegde sê: “so skaars soos hoendertande”.  Deur die genade kom mens darem elke nou en dan op ‘n hulpbron af wat ons, met die van julle wat soos ons sukkel om hulpbronne in die hande te…