Hierdie is ons derde poppekas post oor die tema seksuele molestering. In hierdie post gaan ons nie nog ‘n poppekas storie met julle deel nie, maar ‘n paar oulike poppkas video clips wat deur BEDISA Weskus gemaak is.
Indien jy nie die hulpbronne het om self ‘n poppekas aan te bied nie, is hierdie ‘n wonderlike hulpmiddel.
Die temas van die video clips is:
- Seksuele Molestering
- Dis my lyfie!
- Bully Boy
- Gevoelens
Volg die skakel hieronder na ons ander hulpbronne oor seksuele molestering:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/seksuele-molestering/