Minute-To-Win-It: Esegiël

Hierdie is die agtiende van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.…

Bybel Brain Teaser 5

Ons het ‘n hele paar jaar gelede ons eie klomp Afrikaanse Bybel Brain Teasers ontwerp, en die gogga het ons weer gebyt. Ons het nog 48 nuwes ontwerp wat ons oor die volgende paar weke met julle sal deel. Ons het ook die voriges in drie afsonderlike posts gesit en sal dit ook onder die…

KIX Lesreeks 5: Rigters tot Samuel

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied. In hierdie vyfde boek sal jy ses…

KinderPinkster: Fees van die Gees

Soos gewoonlik het DinkJeug ‘n baie oulike KinderPinkster reeks vir 2022 op hulle webtuiste beskikbaar. Fees van die Gees: Hierdie is ‘n voorstel vir ‘n pinksterreeks om te gebruik as ‘n kinderpinkster reeks, of as kindermomente in die gewone pinksterdienste of as ‘n inter-ouderdom / familie pinksterreeks. Die tekste volg die kronologiese gebeure in Handelinge…

Minute-To-Win-It: Ester

Hierdie is die sewentiende van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.…