Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post met julle deel in plaas van een soos ons gedoen het.
In hierdie Personeelkamer Opening post sal julle die volgende vyf boodskappe vind:
60. Hoe groen is jou swembad
61. Kan iets goed uit iets sleg kom?
62. Hou die fakkel op!
63. Hy heers!
64. Hardloop saam
Laai die Personeelkamer Opening hieronder in PDF formaat af:
60. PERSONEELKAMER OPENING – Hoe groen is jou swembad
61. PERSONEELKAMER OPENING – Kan iets goed uit iets sleg kom
62. PERSONEELKAMER OPENING – Hou die fakkel op
63. PERSONEELKAMER OPENING – Hy heers
64. PERSONEELKAMER OPENIGN – Hardloop saam
Volg die skakel hieronder na ons ander Personeelkamer Opening idees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/personeelkamer-opening/