Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied.
In hierdie sesde boek sal jy ses lesse met die volgende temas vind:
- Saul die eeste koning
- Dawid word gesalf as koning
- Dawid en Goliat
- Salomo, die slimste man op aarde
- Die tempel word gebou
- Die skeuring van die ryk
Hierdie reeks bestaan uit 24 blaaie wat jy almal gratis by die skakel hieronder kan aflaai en print:
Click to access KIX-Boek-6-Saul-tot-Skeuring.pdf
Volg die skakel hieronder na KIX se ander lesreekse: