Stories: Moenie vir satan deure oopmaak nie

Die Woord sê dat die vyand soos ‘n dief in die nag kom, om te steel en te roof, en dat ons waaksaam moet wees! Tema van die Storie: Moenie vir satan deure oopmaak nie Hierdie storie illustreer hoe maklike en ‘onskuldig’ die vyand in ons lewe inkom. Aan die begin dink ons niks daarvan…

Sondagskool Les: 13. Die Bybel – Die Gedigte Boeke

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. 13. Die Gedigte…

Poppekas: Wat sou Jesus doen?

Die volgende post doen ons met die toestemming van NG Kerk Kragga Kamma. Hulle het 21 pragtige poppekas stories wat ons graag met julle wil deel. Poppekas Storie: Stowe, karretjies en playstations Hierdie poppekas storie se naam is stowe, karretjies en playstations, en die tema is “Wat sou Jesus doen”. Die storie gaan oor Stoffel…