Sondagskool Les: 13. Die Bybel – Die Gedigte Boeke

13. gedigte boeke - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

13. Die Gedigte Boeke

Hierdie is die dertiende les in die Sondagskool lesreeks oor die Bybel. In die vorige les het ons stilgestaan by die Geskiedenis boeke, in hierdie les kyk ons kortliks na die Gedigte boeke in die Ou Testament net om bietjie beter te verstaan waaroor dit gaan.

Die Gedigte Boeke is die derde afdeling in die Ou Testament.  Daar is vyf boeke in hierdie afdeling:  Job, Psalms, Spreuke, Prediker en Hooglied.

Ysbreker: Boek ordes – Elke groep kry ‘n Ou en Nuwe Testament kaart, met nog vyf boeke van die Ou en die Nuwe Testament by. Hulle moet die boeke onder die twee kaarte in die regte volgorde rangskik. Ons gaan elke week die speletjie doen en boeke byvoeg totdat hulle al die boeke in die Bybel gekry het om te rangskik.

Groepwerk: Elke groep kry ‘n aantal uitdeelstukke oor die Gedigte boeke, om ‘n beter begrip daarvan te kry.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

13. SONDAGSKOOL LES – Verstaan jou Bybel – Afdelings van die Ou Testament – Die Gedigte

bybel-kopkrapper-raak-wys-1

bybel-kopkrapper-raak-wys-1-antwoorde

bybel-kopkrapper-spreuke-1

bybel-kopkrapper-spreuke-1-antwoord

bybel-kopkrapper-spreuke-2

bybel-kopkrapper-spreuke-2-antwoord

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-bybel-sondagskool-lesreeks/

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s