Ons kinderkerk bestaan uit twee groep: Graad R-3 en Graad 4-6, wat apart tydens die erediens gehou word. Die struktuur in die klassie bestaan uit die aanbieder en dan kleingroepies. By elke kleingroepie is daar ‘n volwasse leier wat help met die speletjies, inkleurwerk en handwerk.
Ons lesse is omtrent 30 minute lank. Die lesse is interaktief en word uitgewerk dat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Ons vra vragies en kry die kinders aan die gesels.
Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk lesse:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/