Funaande: Bybelse Familie Funaand 3

Ons probeer om ons ouers by EPIC Jeug te betrek deur twee keer per jaar ‘n Bybelse Familie Funaand te hou. Hier is die derde een. Bybelse Familie Funaand 3 JEUG – Familie Funaand 3 YSBREKER 1 – Verlore skaap YSBREKER 2. Josef se jas Hier is die skakels na die twee videclips wat vir…

Bybel Aktiwiteite: Woordsoek

Hierdie is twee ongelooflike webtuistes wat ons BAIE gebruik. Hier kan jy jou eie woordsoek/wordsearch IN AFRIKAANS ontwerp. Dis baie eenvoudig – jy volg net die instruksies! https://worksheets.theteacherscorner.net/make-your-own/word-search/ http://www.puzzle-maker.com/wordsearch_Entry.cgi Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel aktiwiteite: https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/bybel-aktiwiteite/ Volg die skakel hieronder na ons ander speletjies: https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/                

Speletjie: Left-Right-Speletjies

“Life with the Wright Family’ is ‘n ysbreker wat ons by baie spanbou geleenthede as ysbreker speel, of waar daar ookal van ons verwag word om gemaklik met die mense om ons te raak. Die groep sit of staan in ‘n sirkel en elkeen kry ‘n lekker. Elke keer wanneer die woord ‘right’ gelees word,…

Kinderkerk Les: God is ons Vader

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Die tema van hierdie kwartaal se lesse…

Bybel Aktiwiteite: Bybelse Kopkrappers

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens. Bybelse Kopkrappers: Ons weet ons sê dit elke keer, maar hierdie is REGTIG ‘n baie oulike hulpbron. Dis vir daai tye…

#Sleutelgedagtes: Uit die boks jeugidees

As jy hierdie Blog post lees, dan neem ons aan dat jy met die jeug werk. Ons glo dat jy saam met ons sal stem, dat dit wondelik is, maar soms ook ‘n balanseertoertjie geword het. Om kinders te kry om Sondagskool of Jeug by te woon bly ‘n geweldige uitdaging, omdat dit soms voel…

Internet Hulpbronne: Communitas

Onder die afdeling Internet Hulpbronne sal julle ‘n hele klomp ander webtuistes met gratis lesse vind. Onthou egter dat AL die lesse en materiaal op HIEDIE Blog ook GRATIS is. Ons Blog is nog baie jonk en ons het nog nie lesse oor al die belangrike temas wat julle dalk wil gebruik nie. Ons probeer…

Internet Hulpbronne: Fxit

Onder die afdeling Internet Hulpbronne sal julle ‘n hele klomp ander webtuistes met gratis lesse vind. Onthou egter dat AL die lesse en materiaal op HIEDIE Blog ook GRATIS is. Ons Blog is nog baie jonk en ons het nog nie lesse oor al die belangrike temas wat julle dalk wil gebruik nie. Ons probeer…

Bybel Aktiwiteite: Versteekte boeke van die Bybel

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens. Versteekte Boeke van die Bybel: Baie van julle ken hierdie, maar soos baie van ons het van julle dit dalk ook…