Internet Hulpbronne: Communitas

communitas - groot

Onder die afdeling Internet Hulpbronne sal julle ‘n hele klomp ander webtuistes met gratis lesse vind. Onthou egter dat AL die lesse en materiaal op HIEDIE Blog ook GRATIS is.

Ons Blog is nog baie jonk en ons het nog nie lesse oor al die belangrike temas wat julle dalk wil gebruik nie. Ons probeer ook in ‘n groot behoefte aan gratis Afrikaanse lesse en jeugmateriaal voorsien. As julle van enige gratis Afrikaanse of ander oulike materiaal weet wat ons nog nie op hierdie Blog het nie, laat weet ons asseblief by “Kontak ons” sodat ons dit kan byvoeg.

COMMUNITAS

Besoek gerus Communitas se webtuiste, hulle het ‘n groot verskeidenheid van Kix Bybelmedia se lesse, asook ‘n klomp ekstra lesse wat nie op Kix se eie webtuiste beskikbaar is nie en wat jy gratis kan aflaai. Die lesse is in die regterkantse menu beskikbaar onder die volgende temas:

  • Daar is ‘n tyd vir alles
  • God se groot storie met die mens 2015 / 2016
  • Paulus se sendingreise
  • Allerleie lesse
  • Dawid lesse
  • In die voetspore van Jesus
  • Inspirasie lesse
  • Jakob lesse
  • Kerkjaar lesse
  • Kinders van die Bybel vertel

Volg net die skakel na hulle webtuiste: http://communitas.co.za/category/taakspanne/jeug/kix-kom/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s