Bybelvasvra 5: Emoji’s

Bybel emoji’s is altyd ‘n treffer wat oud en jonk geniet . Dis ook ‘n kreatiewe manier om Bybelkennis by kinders vas te lê en sommer lekker oor die Bybel te gesels. Jy kan of die kaartjies met die Bybel emoji’s print, of die PowerPoint weergawe gebruik. Die emoji’s is ‘n lekker manier om ‘n…

Saalbyeenkomste: 16. Wie is God?

Hierdie is ons sestiende Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Storie: Die blinde mans en die Olifant In ‘n klassieke verhaal word vertel van ‘n oeroue dorpie waar al die inwoners blind was. Eendag was ses van die dorpie se mans op pad. Hulle loop toe ‘n man raak wat op ‘n olifant gery het. Die ses…

Bybelvasvra 4: Tic-Tac-Toe

Hierdie speletjie is dalk beter bekend as 0 en X. Wie van ons het dit nie as kind gespeel nie, en weet jy ons kinders speel dit vandag nog. Jy kan ‘n spesiale bord vir hierdie Bybelvasvra maak, of jy kan bloot vrae aan die groepe vra soos hulle ‘n X of O trek, of…

Bybelvasvra 3: Aasjag

‘n Aasjag (scavenger hunts) is een van daai lekker goed om jou kinders te laat doen wat nie voorbereiding van jou nodig het nie. Jy steek niks weg soos met ‘n skattejag nie, maar gebruik alles wat reeds rondom jou is. Jy kan dit buite of binne doen. Jy gee vir die deelnemers ‘n blaai…