Bybelvasvra 4: Tic-Tac-Toe

4. groot - tic tac toe

Hierdie speletjie is dalk beter bekend as 0 en X. Wie van ons het dit nie as kind gespeel nie, en weet jy ons kinders speel dit vandag nog. Jy kan ‘n spesiale bord vir hierdie Bybelvasvra maak, of jy kan bloot vrae aan die groepe vra soos hulle ‘n X of O trek, of wen of verloor. Jy kan jou eie reëls daarvoor opmaak.

Vir hierdie weergawe geld dieselfde reëls as vir die oorspronklike speletjie, maar i.p.v jou 0 of X in die blokkies trek, skryf jy Bybelfigure se name. Voordat jy jou merker op die blokkie mag sit, moet jy eers ‘n vraag oor die Bybelfiguur antwoord. Daar is drie vrae vir elke Bybelfiguur sodat jy die speletjie meer as een keer kan speel.

Laai die Tic-Tac-Toe Templates en vrae hieronder in PDF formaat af:

Template A4

Template 2 per blaai

Blank template

Tic Tac Toe vrae

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s