Saalopening: 30. Selfmoord

Hierdie is ons dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Ek hoef julle niks te vertel van die statistieke van selfmoord onder ons kinders nie. Hierdie saalopening kan ook as ‘n besprekingspunt in die klas gebruik word. Dis geskik vir Hoërskool kinders, maar kan aangepas word vir Laerskool kinders. Ons sluit ook ‘n pragtige storie  (wat nie…

Speletjies: Hidden Pictures

Hidden Pictures  is een van die heerlikste hulpbronne om met jou kinders te gebruik. Die lekkerste van hidden pictures is dat daar nie ‘n ouderdomsbeperking op dit is nie,  groot en klein geniet dit! Hidden Pictures In ons huis, en by die Jeug kan die kinders letterlik nie genoeg daarvan kry nie. Daar is ‘n…

Paasfees: Stasies van die Kruis

Hierdie is dalk so bietjie laat, maar met ‘n lang naweek wat voorlê mag hierdie dalk net die ding wees om as ‘n familie saam te doen. Waar julle artikel nie het nie, maak ‘n plan en doen iets anders wat dieselfde boodskap sal oordra. Stasies van die kruis DinkJeug het hierdie oulike idee van…

Paasfees: Betekenis van die Kruis

As jy na iets betekenisvol soek om in hierdie paar dae voor Paasfees met jou gesin te doen, gaan loer gerus na hierdie oulike boekie van DinkJeug. Hierdie boekie kyk na die betekenis van die kruis onder die volgende punte: Voorbeeld Oorwinning Diensbaarheid Lofprys Versoening Eenheid Teenwoordig in lyding Genesing Roeping Fees Koninkryk Hoop Saam…

Paasfees: Kweek nuwe Tradisies

Anriëtte de Ridder het ‘n baie oulike artikel geskryf oor nuwe Paasfees tradisies. Gewoontes is iets wat met in-oefening gekweek word. Net so is geloofsgewoontes iets wat gevorm kan word oor tyd. Die tyd van “lockdown” tydens die Covid-19 pandemie is ‘n ideale tyd om nuut te dink oor julle gesin se Paasfees tradisies. Dit…

Paasfees: Lydenstyd Huisgeloof

NG Wellington se lydenstyd huisgeloof materiaal word op Dinkjeug se webtuiste gedeel. Dis eintlik bietjie laat, want Palmsondag is alreeds verby, maar jy kan dan net die derde tema eerste doen, en dan die ander twee. Lydenstyd Huisgeloof Tema 1: Krake – 2 Korintiërs 4:7-10  Wat staan vir jou uit in hierdie teks? …

Internet Hulpbronne: Goeie Nuus Fabriek

Hier is ‘n wonderlike paar hulpbronne waarvan julle in hierdie tyd gerus gebruik kan maak. Goeie Nuus Fabriek Erich Posthums van die Goeie Nuus Fabriek het drie boekies, asook ‘n Ontbytprogram en Gesinsdiens op Facebook beskikbaar. 1. Bybeljoernaal: So moet ek glo en bid  Met hierdie Bybeljoernaal poog Erich en sy span om vir jongmense…

Speletjies: Hidden Words

Die volgende speletjie wat ons met julle wil deel is hidden words. Hidden Words Daar is heelwat hidden word prentjies op die internet beskikbaar, en ons het onlangs op twee webtuistes afgekom waar daar sommer ‘n klomp van hulle is wat jy gratis kan aflaai. Jy kan dit weereens uitprint, of op jou rekenaar, tablet…

Speletjies: Rebuses

Wat vir ‘n ding is ‘n rebuses het ek gevra! En die antwoord is heel eenvoudig. Dis ‘n woord puzzel wat uit prentjies bestaan. Ek weet…. dit klink glad nie eenvoudig nie, totdat jy dit ‘uitgefigure’ het, dan wil jy nie ophou nie, GLO my! Rebuses Daar is heelwat rebuses op die internet beskikbaar, maar…

Speletjies: Geheime Kodes

Ons eerste week van lockdown is verby, almal wat by die huis is het lekker gerus en baie van die goed gedoen wat jy nooit voor tyd kry nie. Nou staan ons in die oggend op en wonder, hoe gaan ek hierdie dag omkry, en as jy kinders in die huis het kan dit nog…