Paasfees: Kweek nuwe Tradisies

kweek nuwe tradisies - groot

Anriëtte de Ridder het ‘n baie oulike artikel geskryf oor nuwe Paasfees tradisies.

Gewoontes is iets wat met in-oefening gekweek word. Net so is geloofsgewoontes iets wat gevorm kan word oor tyd. Die tyd van “lockdown” tydens die Covid-19 pandemie is ‘n ideale tyd om nuut te dink oor julle gesin se Paasfees tradisies. Dit is veral nodig in ‘n samelewing waarin Paasfees soms “gekaap” word deur die paashaas!

Tradisies en rituele help kinders en jongmense om geloof te beleef, want hulle gebruik al hulle sintuie (sien, hoor, ruik, proe en voel) om duidelike prentjies te vorm. Dink byvoorbeeld aan die klanke wat jy assosieer met Kersfees of die reuk van vars paasbolletjies tydens Paasfees.

Watter (nuwe) Paasfees tradisies wil julle vestig hierdie jaar? ‘n Geloofsgewoonte of -tradisie is iets wat ‘n mens saam doen, maar wat ook geloof versterk. Hier is ‘n paar voorstelle om van te kies vir families met kinders:

Gaan lees gerus oor die oulike voorstelle wat sy het vir nuwe Paasfees tradisies.

Kweek nuwe Paasfees tradisies tydens “lockdown”

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s