Paasfees Speletjies

Hier is so laaste-minuut Paasfees hulpbron. Ons hou môreaand ons gemeente Paasfeesherdenking en besef toe vanoggend dat ons eintlik ‘n lekker ysbreker kort om die aand mee af te skop. Ons het koppe bymekaar gesit en was sommer vinnig uitgesorteer. Ons deel dit graag met julle. Paasfees ‘matching game’ Hierdie speletjie is baie eenvoudig, maar…

Stories: Trek uit jou baadjie

Hierdie is een van die aangrypendste stories, wat mens aan die hart gryp, ‘n knop in jou keel gee, en jou hard laat dink… Tema van die storie:  Jesus het die straf in ons plek kom dra. Hierdie is die storie van ‘n baie stout klas wat die reëls en die straf vir die klas…

Stories: Die Lappiesmous

Stories is ‘n nuwe afdeling wat ons graag as hulpbron by die res van ons hulpmiddels beskikbaar wil stel. Stories is een van daai wonderlike ‘tools’ wat op die regte tyd en die regte plek gebruik, jou les na die volgende vlak kan vat. Daar is so baie mooi stories wat mens al van vergeet…

Inkleurprente vir Paasfees

Daar is baie Paasfees inkleurprente vir kinders op die Internet beskikbaar, maar min prente wat die hele verhaal van Paasfees vertel. Ons het bietjie gaan rondkrap en op twee aafgekom en deel dit graag met julle. Easter story coloring book Die Paasfees-inkleurboek kan gratis by die skakel hieronder afgelaai word. Ongelukkig is dit te veel…

Paasfees aktiwiteite

Paasfees is een van die wonderlikste tye in die jaar vir ons as kinders van God. Dis ‘n tyd van diep dink en diep delf oor ons geloof en oor ‘n Wonderlike Saligmaker wat die ‘ultimate’ prys vir Sy kinders betaal het. Dis ook ‘n tyd van hoop op dit wat menslik onmoontlik was, maar…

Sondagkool Les: Paasfees Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Paasfees – Seniors…