Sondagskool Les: Paasfees 4

sondagskool les - groot 4

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Paasfees 4

Hierdie les is in die vorm van ‘n Aasjag. Elke groep kry ‘n lys van artikels wat hulle moet gaan soek. By elke artikel is ‘n teksvers wat hulle saam as groep moet lees, asoook ‘n vraag wat hulle moet beantwoord. Dis ‘n lekker praktiese manier om met die kinders oor Paasfees te gesels.

Laai die Sondagskool Paasfees les hieronder gratis in PDF formaat af:

Sondagskool Les – Paasfees 4

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s