Jeug Gebedsaand: I will follow
By Algoa Gemeenskapskerk kry niemand die eer vir enige iets wat gebeur nie, want ons bly afhanklik van God in alles wat ons doen. Die liedjie van Chris Tomlin – I will follow – wat ons sing, kan amper ons ‘temalied’ wees. Where You go I’ll go, when you stay, I’ll stay, when You move,…