AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
JESUS IS ONS VRIEND
In hierdie les leer die kinders dat Jesus ons vriend is. Die verhaal van die man wie se vriende hom deur die dak laat afsak het sodat Jesus hom kon genees word vir die les gebruik.
KINDERKERKLES – Jesus is ons Vriend
Inkleurprent – Jesus is ons Vriend
EKSTRA HULP:
Lambsongs.co.nz
As jy nog nie op lambsongs se webtuiste was nie dan mis jy beslis baie. Volledige Bybelverhale is geillustreer in kleur of swart en wit. Jy kan dit in ‘n groot boek of die storie op een bladsy kry. Die lesse is in pdf of publisher formaat. As jy die lesse wil vertaal dan ‘copy and paste’ jy net die prentjies na word en tik jou eie Afrikaanse storie onderaan.
http://www.lambsongs.co.nz/Bible%20Story%20new_testament.htm
Hier is die prente vir die storie oor die verlamde man soos jy op lambsongs sal vind:
Down Through Roof Big Book B+W
Down Through The Roof page story b+w
Down Through The Roof page story col
Nog skakels:
Die volgende skakels het baie oulike gratis prente van die hele verhaal van die verlamde man wat jy as deel van jou les kan gebruik.
http://www.freebibleimages.org/illustrations/gnpi-026-jesus-paralytic/
http://www.freebibleimages.org/illustrations/yo-jesus-lame-man/
http://www.freebibleimages.org/illustrations/jesus-paralysed-man/
http://www.freebibleimages.org/illustrations/paralysed-man-roof/
Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/jesus-kinderkerk-lesse/
[…] https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/07/28/kinderkerk-les-jesus-is-ons-vriend/ […]
LikeLike