Jeug Alpha: Sessie 1. Lewe -Is dit dit?

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Senior Jeug Alpha…

Jeug Alpha: Inleiding

Jeug Alpha is werklik ‘n ‘awesome’ reeks om met jou kinders te doen, dit lê die fondasie van die christelike geloof op ‘n baie eenvoudige, interaktiewe manier. Formaat: Een van die idees rondom Alpha is dat die mense wat dit bywoon voor die tyd saam eet. Ongelukkig werk hierdie konsep nie so goed met die…

Kinderkerk Lesreeks: Die Bybel

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Lesreeks: Die Bybel Hierdie reeks oor Die…

Sondagskool Lesreeks: Die Bybel

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: Die Bybel…

Bybelvasvra 7: Ek word genoem…

In die vorige Bybelvasvra posts het ons met julle ‘n klompie kreatiewe maniere gedeel waarmee julle ‘n Bybelvasvra pret kan maak. In die volgende posts gaan ons ‘n klompie kategorieë met julle deel wat julle as deel van ‘n Bybelvasvra kan gebruik. Ek word genoem… In hierdie kategorie kyk ons na wat karakters in die…

Sondagskool Les: Halloween

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Halloween Halloween is…