Kinderkerk Les: 3. Hoe kry ek die Heilige Gees?

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Hoe kry ek die Heilige Gees? In…

Sondagskool les: 3. As sout laf geword het Snr.

  AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. 3.…

Kersfees: Advent Kalenders

Ons wil vandag ‘n wonderlike ‘tool’ in julle hande gee. Hierdie is baie meer vir jou eie kinders se gebruik as vir die Sondagskool of Kinderkerk. Met goeie beplanning kan julle dit egter uitprint en betyds vir die ouers gee om met die kinders by die huis te doen. Baie van ons het grootgeword met…

Sondagskool les: 2. Sout vir die aarde Snr.

  AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. 2.…

Kersfeesherdenking 2

‘n Kersboom is so universele simbool in winkels en in baie mense se huise van kersfees, as jy dit sien weet jy dadelik wat dit simboliseer. Kom ons gebruik hierdie jaar die kersboom in ons huise om die Evangelie van Jesus Christus aan mense te verkondig. Kersfeesherdenking 2: Om jou geloof af te stof Soos…

Speletjies: Webtuistes

SPELETJIES: Soos julle weet is daar BAIE webtuistes met speletjies, party baie kreatief en party op dieselfde ou noot. Die volgende het nogal iets buiten die gewone – gaan loer gerus daarna. Hulle is nie almal Jeugbediening webtuistes nie, so sif daardeur, maar onthou ook dat mens meeste van hulle met ‘n bietjie kreatiwiteit geestelik…