Sondagskool les: 1. Funaand – Sout vir die aarde Snr.

Sondagskool les - 1. Funaand - Sout vir die aarde - Senior

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

1. Funaand: Sout vir die aarde – Senior

In Matt 5:13 gee Jesus ons die opdrag om die sout vir die aarde te wees. Sout is egter vir ons ‘n alledaagse item met nie veel meer waarde as om smaak aan kos te gee nie. Sout is egter soveel meer as dit, en as ons DIT verstaan, dan maak die opdrag om sout vir die aarde te wees soveel meer sin en het dit soveel meer betekenis.

Hierdie is ons eerste les in ons mini-reeks oor “Sout vir die Aaarde”. Hierdie les word in die vorm van ‘n Funaand gehou, en ons kyk na die waarde van sout, sodat ons die opdrag om sout te wees beter kan verstaan. Die volgende twee lesse gaan oor “Om sout vir die aarde te wees” en “As sout laf geword het”.

JEUGLES – Funaand – Sout vir die aarde

Interessante feite oor sout PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-van-die-aarde-sondagskool/

Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-kinderkerk/

 

 

One thought on “Sondagskool les: 1. Funaand – Sout vir die aarde Snr.

  1. Terug pieng: Kinderkerk Les: Funles – Sout vir die aarde |

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s