Stories: Is JY dalk doof?

Matteus 7: 3 “Waarom sien jy die splinter raak wat in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie?” Temas van die Storie: Is JY dalk doof? Hierdie storie illustreer so mooi hoe ons eers ‘n probleem by iemand anders soek, voordat ons na onsself kyk.…

Sondagskool Les: 3. Die Bybel is ons Gids

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Die Bybel is…

Saalbyeenkomste: 10. Sout vir die aarde

Hierdie is ons tiende Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Sout vir die Aarde Hierdie saalbyeenkoms begin met ‘n paar intressante feite oor sout en dan ‘n proe-toets. Die toets kan op twee maniere gedoen word afhangende van die tyd wat jy beskikbaar het. Die boodskap word baie prakties gedoen met biltong, ‘n medisyne botteltjie met sout…

Stories: Die Ander Kant

Baie mense is bang om dood te gaan, want hulle weet nie wat wag aan die ander kant van die dood vir hulle nie. Tema van die Storie: Die Ander Kant Hierdie storie illustreer so mooi, dat dit nie saak maak hoe die “ander kant” lyk nie, wat saak maak is WIE vir jou aan…

Happy Birthday to us

Hierdie Blog is vandag twee jaar oud! Ons harte is gevul met dankbaarheid en nederigheid dat God so groot taak aan ons toevertrou het. Die doel van die Blog Ons stel gratis Afrikaanse hulpbronne vir Sondagskool, Kinderkerk en Jeugbedienings beskikbaar. Daar is ‘n onsettende tekort aan gratis Afrikaanse materiaal, en die Here het vir ons…