Hierdie is ons tiende Kort boodskap, Saalopening idee.
Sout vir die Aarde
Hierdie saalopening begin met ‘n paar intressante feite oor sout en dan ‘n proe-toets. Die toets kan op twee maniere gedoen word afhangende van die tyd wat jy beskikbaar het.
Die boodskap word baie prakties gedoen met biltong, ‘n medisyne botteltjie met sout en ‘n bottel water. Elkeen word prakties na die alledaagse lewe deurgetrek, en hoe ons sout in verskillende omstandighede kan wees.
Teksvers: Matt 5:13 “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit”
Laai die saalopening hieronder in PDF formaat af:
10. Saalopening – Sout vir die aarde
Volg die skakel hieronder na ons ander saalopening idees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/