Saalopening: 10. Sout vir die aarde

Hierdie is ons tiende Kort boodskap, Saalopening idee. Sout vir die Aarde Hierdie saalopening begin met ‘n paar intressante feite oor sout en dan ‘n proe-toets. Die toets kan op twee maniere gedoen word afhangende van die tyd wat jy beskikbaar het. Die boodskap word baie prakties gedoen met biltong, ‘n medisyne botteltjie met sout…