Bybel Speletjies: Beroepe in die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Beroepe in die Bybel Jy kan heerlik kreatief raak met hierdie speletjie en selfs die hele familie daarby insluit. Hier…

Stories: Kan jy LIEFDE installeer?

Ons is tans besig met ‘n reeks by ons EPIC groepe oor die Vrugte van die Gees – en hierdie storie pas so pragtig daarby in. Dis so half in ‘rekenaar-taal’ geskryf, maar beslis nie moeilik om te verstaan nie, en BESLIS die moeite werd om te lees. Tema van die Storie: Kan jy LIEFDE…

Speletjies: Tangrams

Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het nie ‘n Bybelse basis nie, maar kan as ysbreker voor ‘n les gebruik word om ‘n tema te verduidelik of te illustreer. Dit kan ook sommer net vir die pret gespeel word. Speletjies sluit die volgende in: Crazy Stuff; LEGO uitdagings; Stragtegiese Speletjies; Besige-By-Speletjie; Wat…

Jeug Funaand: Geloof

Hoe meer ons in gesprekke met kinders kom, hoe meer besef ons hoe verward hulle is oor wat die basis, die fondament van ons Christelike geloof is, maak nie saak aan watter kerkgenootskap jy behoort nie, maar wat die Bybel ons leer. Geloof: Die kinders leer van verskillende gelowe in die skool, en het ook…