Sondagskool Les: 3. Vrugte van die Gees – Liefde

vrugte vd gees - Iiefde

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Vrugte van die Gees – Liefde

Hierdie is ‘n reeks vir die Senior Sondagskool groep oor die Vrugte van die Gees. Hierdie is die derde les in die reeks en hier behandel ons die eerste vrugte van die Gees soos ons dit in Gal 5:22 kry – die LIEFDE.

As ysbreker het ons ‘n Engelse maze gevat en na Afrikaans vertaal, waarin Matt 22:37 versteek is. Die kinders moet nie net die teksvers kry nie, maar ook die maze voltooi.

Daarna kyk hulle na ‘n baie treffende video clip om die konsep van selflose liefde aan hulle te verduidelik. Die soort liefde wat in Gal 5:22 staan is die selflose liefde waarvan 1 Kor 13 praat. Die res van die tyd gesels die kinders dan in hulle groepe oor wat hierdie soort selflose liefde dan vir ons beteken en van ons vra.

Hier is die Video Clip wat ons gebruik het om selflose liefde aan die kinders te demonstreer:

Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:

JEUGLES – Vrugte van die Gees – LIEFDE

Ysbreker – Liefde

Volg die skakel hieronder na ons ander Senior Sondagskool lesse oor die Vrugte van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-sondagskool/

Volg die skale hieronder na ons Kinderkerk  lesse oor die Vrugte van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-kinderkerk/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s