Kinderkerk Les: Die Liefde
Hierdie les is vir die kleiner kinders geskryf, Graad R-6. Met die oog op die grendeltyd waarin ons tans is het ons dit so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders by die huis as deel van huisgodsdiens kan doen. Die Liefde Hierdie les bestaan uit ‘n paar speletjies wat met die “Candy Conversation…