Met grendeltyd is dit nie altyd moontlik om al die lekker dinge saam as gesin te doen waaraan mens gewoond was nie. Met die oog op valentynsdag wat om die draai is, het ons Minute-To-Win-It speletjies oor die liefde saamgestel. Dis ‘n heerlike pret manier om die aand saam as gesin deur te bring.
Pas dit aan volgens dit wat julle in die huis beskikbaar het, en geniet dit saam as gesin.
Laai die Minute-To-Win-It gratis hieronder in PDF formaat af:
Minute to win it – Speletjie oor die Liefde
Volg die skakel hieronder na ons ander Hulpbronne oor die Liefde