Bybelse Familie Funaand: Liefde

Hier is nog ‘n manier om op ‘n praktiese pret manier met jou kinders oor God se liefde te praat, asook liefde vir ander mense. Hierdie les bestaan uit ‘n aantal aktiwiteite wat julle saam as gesin doen, en nadat julle een klaar gedoen het gesels julle as gesin saam daaroor. Julle kan hierdie les…

Bybel Woord Puzzle 3: God se Liefde

God se Liefde As jy nog nie Bybel Woord Puzzles gespeel het nie, kyk gerus na die twee voorbeelde hieronder. Die instruksies is op die PDF dokument. Wanneer jy klaar God se Liefde ontsyfer het vul jy die woorde wat jy by elke Woord Puzzle gekry het op die regte plekke in die hartjies in…

Minute-To-Win-It: Speletjies oor die Liefde

Met grendeltyd is dit nie altyd moontlik om al die lekker dinge saam as gesin te doen waaraan mens gewoond was nie. Met die oog op valentynsdag wat om die draai is, het ons Minute-To-Win-It speletjies oor die liefde saamgestel. Dis ‘n heerlike pret manier om die aand saam as gesin deur te bring. Pas…

Aasjag: God se Liefde 2

‘n Aasjag is ‘n wonderlike manier om kinders mee besig te hou, maar ook om hulle soveel te leer. Hierdie is ons tweede aasjag wat handel oor God se Liefde, maar hierdie een is heeltemal anders as die eerste een, jy sal dus albei met jou kinders kan doen sonder om iets te herhaal. God…

‘n Liefdes Kode

Wanneer ons van die Liefde praat is 1 Korintiërs 13 altyd die gewildste Bybeldeel wat gebruik word. Ons het so bietjie kreatief geraak en dit in ‘n geheime kodes omskep. Ons het probeer om dit in drie verskillende moeilikheids grade te doen om klein en groot te akkomodeer. Julle sal dus sien dat daar drie…

Aasjag: God se liefde 1

Hierdie tyd van die jaar sien jy oral rooi hartjies en word jy keer op keer aan die liefde herinner. Kom ons as Christen ouers maak hierdie Valentynesdag iets spesiaals vir ons kinders deur hulle vir die 14 dae voor Valentynsdag elke dag iets nuuts oor God se liefde te leer. God se Liefde Aasjag…