Wat ‘n skat om op gratis Afrikaanse hulpbronne af te kom. Soos gewoonlik het GK Jeug weer van die oulikste hulpbronne vir Valentynsdag oor die Liefde.
Die Liefde volgens die Bybel:
Hierdie werkblad oor die liefde is ideaal vir Valentynsdag. Jy kan dit ook enige tyd gebruik wat jy kinders oor die liefde van God wil leer. Hierdie werkblad bestaan uit twee bladsye met vrae en woordpret, alles oor die liefde soos ons daarvan in die Bybel lees.
Volg die skakel hieronder na GK Jeug se webtuiste om hierdie oulike hulpbron af te laai:
Werkblad: Die liefde volgens die Bybel
Volg die skakel hieronder na ons ander hulpbronne oor die Liefde: