Dis Sondag 12 Februarie wees Biddag vir Opvoeding en Onderwys.
Ons deel graag die vorige Blogpost met julle waarin daar heelwat hulpbronne is, indien julle iets spesiaal vir die onderwysers in julle omgewing wil doen. Gaan loer gerus by die skakel hieronder:
DinkJeug Hulpbronne:
DinkJeug het sommer ‘n klomp oulike kaartjies wat jy vir die onderwysers kan maak en uitdeel tydens so geleentheid. Gaan loer gerus by die volgende skakels daarna: