#Sleutelgedagtes: Jou Kind en Tegnologie

Ek is seker meeste van julle het die laaste paar dae weer die aaklige “Momo-challenge” gesig op Facebook gesien, en weer die onrus in jou hart gekry rondom jou kind se veiligheid wanneer dit by tegnologie kom. Ons het so bietjie gaan oplees oor die “Momo-challenge” en het op ‘n klomp interessante feite en wenke…

Huisgodsdiens: Graad 5

Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 5, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf. Hierdie tuiskategese handleiding se temas is: Wie is Jesus; Jesus nooi jou volg my en Die Heilige Gees help my. Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis…

Saalbyeenkomste: 7. Kap spykers as jy kwaad is

Hierdie is ons sewende Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Storie: Kap spykers as jy kwaad is Daar was ‘n klein seuntjie met ‘n hewige humeur. Sy pa het hom ‘n sak spykers gegee en verduidelik aan hom dat elke keer wat hy sy humeur verloor moet hy ‘n spyker in die agterste hout heining inkap. Soos…

Huisgodsdiens: Graad 4

Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 4, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf. Hierdie tuiskategese handleiding se temas is: Grepe uit die Bybel; Bekendes in die Ou Testament; In die voetspore van Jesus; Die Heilige Gees help my en So moet julle bid. Die doel van hierdie…

Internet Hulpbronne: Ouer Gids vir YouTube

Dis skrikwekkend om te sien hoe verslaaf ons kinders aan tegnologie is; sosiale media, YouTube jy noem dit en hulle gebruik. Meeste ouers weet nie veel van tegnologie en dit waarmee hulle kinders hulself besig hou nie, en dit veroorsaak soms baie probleme. Die groep “Parent Ministry” het ‘n baie insiggewende Ouer-Gids vir die gebruik…

Saalbyeenkomste: 6. Ons almal is belangrik

Hierdie is ons sesde Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Storie: Kallie Klippie Hierdie is die storie van Kallie Klippie wat sien hoe die koning ‘n nuwe paleis begin bou, en hoop dat hy belangrik genoeg sal wees om gebruik te word. Die dae gaan verby, maar al wat gevat word is die groot klippe. Op ‘n…

Huisgodsdiens: Graad 3

Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 3, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf. Hierdie tuiskategese handleiding se tema is: Die Huisgesin van God Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis as deel van huisgodsdiens of huisgeloof te gebruik. Net ‘n…