Huisgodsdiens: Kom ons lees die Bybel – Graad 5

geometric medical concept white background

Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 5, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf.

Kom ons lees die Bybel – Graad 5

Hierdie tuiskategese handleiding se temas is: Wie is Jesus; Jesus nooi jou volg my en Die Heilige Gees help my.

Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis as deel van huisgodsdiens of huisgeloof te gebruik.

Net ‘n waarskuwing, die handleidings is in WORD formaat, en soos jy verskillende weergawes van WORD gebruik, verander die uitleg. Maak dus eers seker dat die uitleg in orde is voordat jy dit print.

Laai Tuiskategese Graad 5 hieronder in WORD formaat af:

Tuiskategese graad vyf

Volg die skakel hieronder na ons ander inligting oor Huisgodsdiens / Huisgeloof

https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s