Pinkster: KIX Kinderpinkster 2021

Deesdae het ons baie WEGNEEM etes wat dinge vir ons makliker maak tydens ons besige lewens. Met hierdie Wegneem Kinder-/Gesinspinksterreeks besef ons dat die woord “wegneem” eintlik deel van ons geestelike lewenswandel is. Tydens hierdie reeks begin ons waar Jesus WEGGENEEM word, maar eintlik nie weg is nie; en ons eindig waar die Evangelieboodskap WEGGENEEM…

Moedersdag: Minute-To-Win-It Speletjies

Ons deel graag hierdie oulike gratis hulpbron van Children’s ministry deals met julle. Dis moedersdag speletjies wat jy op verskillende maniere met jou kinders kan gebruik. Ons het vyf van die speletjies vertaal en gaan dit Sondag as deel van ‘n speletjies les by ons Kinderkerk met ons kleiner kinders doen. Dis egter ‘n baie…

GW Kinderkerk Les 20: Josef word verkoop

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.…