Vadersdag: Would You Rather

would you rather - groot

Ons het met ons eerste Vadersdag hulpbron gesê dat ons hierdie jaar gaan fokus op aktiwiteite wat saam met Pa gedoen kan word. Hier is nog ‘n lekker een wat die hele gesin saam met Pa kan doen. Dit sal beslis sorg vir baie pret en baie kommentaar van die hele gesin.

Laai die Vadersdag Would You Rather hieronder in PDF formaat af:

Vadersdag Would You Rather

Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s