Vadersdag: Pa’s van die Bybel

pas vd Bybel

Hierdie is ‘n interessante Bybelvasvra rondom die Pa’s van die Bybel. Daar is ‘n hele paar wat algemene kennis is, maar ook ‘n paar intressantes wat die kinders moontlik nie sal ken nie. Dis ‘n heerlike aktiwiteit om dalk as deel van huisgodsdiens op Vadersdag te gebruik.

Laai die Pa’s van die Bybel Bybelvasvra hieronder in PDF formaat af:

Bybelvasvra – Pa’s van die Bybel

Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/

Leave a comment