Vadersdag:Vadersdagkaartjies

Woemaboeke het ‘n paar oulike Afrikaanse Vadersdagkaartjies wat jy gratis kan aflaai. Vadersdagkaartjies Druk hierdie oulike, hoëresolusie Vadersdagkaartjies gratis uit. Kies ‘n kaartjie en laai dit hier. Skryf jou eie persoonlike boodskap vir jou pa neer. Hier is die kaartjies wat jy gratis by die skakel hieronder kan aflaai: Gratis Afrikaanse Vadersdagkaartjies Volg die skakel…

Vadersdag: Vadersdag Boekie

Juffrou met hart het die oulikste twee gratis hulpbronne vir Vadersdag, een vir Pa en een vir Oupa. Vadersdag Boekie Maak ‘n spesiale boekie vir Pappa om vir hom te wys hoe lief jy vir hom is. Besoek die skakel hieronder en laai hierdie oulike boekie vir Vadersdag gratis af. Vadersdag FREEBIE Volg die skakel…

Vadersdag: 10 Things I Love about You

Die volgende goedkoop Vadersdag geskenk. 10 Things I Love about You Hierdie is ‘n geskenk wat jou regtig oor jou Pa sal laat dink. Anders as met die Moedersdag stel het ons net ‘n ‘blank’ stel gemaak, sodat jy jou eie goed daarop kan skryf. Indien jy nie ‘n printer het nie, is hierdie ‘n…

Vadersdag: Bederf Boekie

Hierdie eenvoudige, goedkoop geskenkie was so gewild vir Moedersdag gewees dat ons besluit het om dit ook vir Vadersdag te maak. Hierdie geskenkie gaan jou geen geld kos nie, net ‘n bietjie tyd saam met jou kinders. Bederf Boekie Hierdie bederf boekie is die ideale geskenk in ‘n tyd waar geld skaars is, maar mens…

Vadersdag: Super Dad Idee

Soos met Moedersdag is ek seker dat meeste van ons se finansies nog knyp, maar dat mense darem iets spesiaal vir Pa wil doen. Super Dad Idee Hier is ‘n baie oulike idee wat jou net ‘n ‘slab chocolate’ en ‘n bietjie moeite gaan kos. Volg gerus die skakel hieronder om hierdie oulike geskenkie vir…

Vadersdag: Sertifikate vir Pa en Oupa

Sertifikate vir Pa en Oupa As jy op ‘n ‘low budget’ vir Vadersdag is, is hierdie net die ding, en dan is daar nog iets vir Oupa ook. Ons het ook op hierdie oulike Pa en Oupa sertifikate in Afrikaans afgekom, en deel dit graag met julle. Volg die skakels hier onder om die sertifikate…

Vadersdag Les

Ons doen nie ‘n les met ons kinders op Vadersdag nie, want God is ons hemelse Vader en ons gee Hom die eer op Vadersdag. Ons het ‘n Familie diens op Vaderdag waar ons die Onse Vader op ‘n kreatiewe manier binne-in die erediens gebruik. Ons deel dit wat ons gaan doen, asook die  Jeug…

Vadersdag: Wat is ‘n Pa?

Hierdie is ‘n ou bekende briefie van ‘n kind om te verduidelik wat ‘n Pa is. Dalk help dit jou met ‘n idee vir Vadersdag. Wat is ‘n Pa? (deur die oë van ‘n kind) Pa’s hou baie van teevee kyk op Saterdag. Pa’s wil slaap op Sondae. Pa’s maak braaivlys vir kos en is…