Vadersdag: I Spy Dad

i spy - groot

Ons het op hierdie oulike Vadersdag, I Spy speletjie, vir kleiner kinders afgekom. Onthou dat selfs ouers kinders partykeer die lawwe speletjies geniet wat hulle as jong kinders gespeel het.

I Spy Dad

Hierdie is ‘n lekker aktiwiteit om as kompitisie tussen die lede van die gesin te speel, kyk wie eerste al die items kan vind. Julle kan selfs van die items wat julle moes vind bespreek, bv. wat maak van pa ‘n goeie pa, wat doen jou pa vir jou wat jy die meeste waardeer. Die moontlikhede is eindeloos, gaan sit voor die tyd met die speletjie en kyk wat gepas vir julle as gesin sal wees. Jy kan selfs ‘n paar snaakse vrae n.a.v. die artikels maak, bv. watter tools het pa alles, hoeveel dasse of pare skoene het pa ens. Ek glo julle kry die idee. Hierdie oulike speletjie en vele meer kan op papertraildesign.com se webtuiste afgelaai word.

I-Spy-Fathers-Day

Laai I Spy Dad hieronder in PDF formaat af:

I Spy Dad

Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s