Bybelvasvra 2: “Phone a friend”

Ons het so paar jaar gelede ‘n Jeug Funaand in die vorm van ‘n Bybelvasvra met ons EPIC Jeug kinders gehou. Die kinders kon hulp in die vorm van veelkeusige vrae inroep deur ‘n handjie teken op te steek, of  die “Phone a friend” opsie uitoefen, waar ‘n leier met ‘n Bybelvers kom help het,…

Sondagskool Les: 18. Die Bybel – Nuwe Testament – Briewe aan die Gemeentes

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. 18. Briewe aan…

Bybelvasvra 1: Idees

‘n Bybelvasvra bly een van die lekkerste ‘funaande’ om met kinders of grootmense te doen. Wanneer dit by sulke geleenthede kom kan jy lekker uit die ‘boks’ uit dink en dit pret maak. ‘n Bybelvasvra hoef nie ‘n klomp mense te wees wat op stoele sit en ‘n klomp vrae uit die Bybel antwoorde nie.…

Sondagskool Les: 17. Die Bybel – Nuwe Testament – Geskiedenis boek

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. 17. Nuwe Testament…

Saalbyeenkomste: 15. Wat is jou fondasie?

Hierdie is ons vyftiende Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Wat is jou fondasie? ‘n Fondasie is iets waarop ons ‘n huis bou.  Ons kan nie sien hoe ‘n huis se fondasie lyk as ons in die straat ry nie, want dis onder die grond, maar dis die belangrikste deel van die huis.  As jou huis se…