Sondagskool Les: 2. Woord Studie -Heiligheid

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Woord Studie –…

Kinderkerk Les: 2. Woord Studie – Heiligheid

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Woord Studie – Heiligheid Hierdie is die…

Jeug Funaand: Speletjies 2

Hierdie is sommer net ‘n lekker funaand, ‘n gemaklike manier om die nuwe jaar mee af te skop. Ons kinders is altyd bietjie ‘wild’ na ‘n vakansie, so dis beter om die ys te breek met ‘n funaand as om met ‘n les te begin. Hierdie funaand is ‘n lekker mengsel van aktiewe speletjies en…

Sondagskool Les: 1. Woord Studie – Inleiding

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Woord Studie –…

Kinderkerk Les: 1. Woord Studie – Inleiding

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Woord Studie – Inleiding Hierdie is die…

Bybelvasvra 12: Name van Jesus

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is die Name van Jesus Name van Jesus In hierdie kategorie word twee leidrade by elke vraag gegee en die deelnemers moet raai watter naam van Jesus dit voorstel. In die kategorie: Bybel speletjies is daar ‘n klomp verskillende maniere om die tema “Name van Jesus” te gebruik. Volg die skakel…