Hierdie is sommer net ‘n lekker funaand, ‘n gemaklike manier om die nuwe jaar mee af te skop. Ons kinders is altyd bietjie ‘wild’ na ‘n vakansie, so dis beter om die ys te breek met ‘n funaand as om met ‘n les te begin.
Hierdie funaand is ‘n lekker mengsel van aktiewe speletjies en rustige speletjies, ideaal vir die warm weer.
Die les bestaan uit die volgende:
- Speletjie 1: Catch the ball
- Speletjie 2: Bybelse vasvrae
- Speletjie 3: Bybel emoji’s
- Speletjie 4: Sokker
- Speletjie 5: Noot vir noot
- Speletjie 6: Bybelvers woord
- Speletjie 7: Kunswerk
Ons ‘noot vir noot’ speletjie wil ongelukkig nie laai nie. Volg gerus die skakel hieronder na ‘n paar van ons ander noot vir noot idees. Die speletjies hierbo is in PDF en PowerPoint formaat hieronder beskikbaar.
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/04/07/familie-funaand-noot-vir-noot/
https://algoagemeenskapskerk.com/2017/03/30/jeug-funaand-noot-vir-noot/
Laai die funaand hieronder in PDF formaat af:
Speletjie 3 – Bybel Emoji Speletjie
Bybel Speletjies – Bybelvers Woordspeletjie PPT
Speletjie 3 – Bybel Emoji Speletjie – Antwoorde
Speletjie 6 – Bybelvers woord speletjie
Speletjie 6 – Bybelvers woord speletjie – antwoorde
Volg die skakel hieronder na ons ander Jeug Funaande:
Soek speletjies vir die jeug
LikeLike
Hi Erentia! Daar is BAIE speletjies op die Blog.
Ons het gewone speletjies: https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/
Hier is ‘n klompie skakels na on Bybel speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-brain-teasers/
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-kopkrappers/
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-woord-puzzles/
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-minute-to-win-it/
Hoop dis waarna jy soek.
LikeLike