Sondagskool Les: 1. Woord Studie – Inleiding

1. inleiding - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Woord Studie – Inleiding

Hierdie is die inleidingsles in die Sondagskool lesreeks oor woorde in die Bybel. Woorde is nie sommer maar net nie.  Ons word heeldag deur woorde omring. So is daar ook baie woorde in die Bybel wat ons lees en glad nie verstaan nie.

In hierdie reeks gaan ons sulke woorde ondersoek en kyk wat hulle beteken. Wanneer ons daardie woorde beter verstaan, sal dit ons ook help om die Bybel beter te verstaan en meer van God te leer.

In hierdie les gaan ons eers net deur middel van speletjies lekker met woorde speel, om die kinders aan woorde te laat dink en dat woorde betekenis het.

Speletjies 1: Sinne bou

Speletjie 2: Rym lys

Speletjie 3: Beeld jou woord uit

Speletjie 4: Dinkskrum

Speletjies 5: Bou woorde

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

1. SONDAGSKOOL LES – Woord Studie – Inleiding – Woord Speletjie

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/woord-studie-sondagskool-lesreeks/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s