Speletjies: Tetris

Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het nie ‘n Bybelse basis nie, maar kan as ysbreker voor ‘n les gebruik word om ‘n tema te verduidelik of te illustreer. Dit kan ook sommer net vir die pret gespeel word. Speletjies sluit die volgende in: Crazy Stuff; LEGO uitdagings; Stragtegiese Speletjies; Besige-By-Speletjie; Wat…

Speletjies: Brain Teasers

Een van die grootste uitdagings by Jeug is om jou kinders reg te ‘lees’ en vir hulle spesifieke behoeftes voorsiening te maak wanneer dit kom by ysbrekers en speletjies. Ons jeug het deur ‘n stadium gegaan waar hulle net aktiewe speletjies wou speel, rondhardoop en die bal skop. Soos ons kinders ouer begin word het,…

Speletjies: Tangrams

Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het nie ‘n Bybelse basis nie, maar kan as ysbreker voor ‘n les gebruik word om ‘n tema te verduidelik of te illustreer. Dit kan ook sommer net vir die pret gespeel word. Speletjies sluit die volgende in: Crazy Stuff; LEGO uitdagings; Stragtegiese Speletjies; Besige-By-Speletjie; Wat…

Speletjies: Crazy stuff

Is jy ook altyd opsoek na iets nuuts om jou kinders te laat doen…. soms ‘n lekker uitdaging om hulle geÏnteresseerd te hou en te laat terugkom vir nog? Vir die senior groep is hier ‘n wonderlike hulpbron, maak net eers seker dis jou groep se ‘ding’. KrazyDad.com is ‘n webtuiste met die interessantste speletjies…

Speletjies: LEGO Uitdagings

LEGO bly ‘n immergewilde aktiwiteit by kinders, ek kan amper sê vir klein en groot. As jou kinders nie LEGO het nie, kan gewone blokkies ook vir hierdie uitdagings gebruik word. Die volgende aktiwiteite kan as speletjie voor ‘n les of as ysbreker vir die toepassing van ‘n les gebruik word. Dis ook ‘n lekker…

Speletjies

Ons het heelwat speletjies op die Blog beskikbaar wat jy kan gebruik tydens ‘n Kinderkerk of Sondagskool les, of sommer net vir die pret. Speletjies: Bybel Speletjies: Ons het ‘n groot verskeidenheid Bybel Speletjies en Bybel Aktiwiteite op die Blog, volg die skakels hieronder: https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/ https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/ Brain Teasers: Brain Teasers is nie almal se ‘ding’…

Speletjies: Strategiese Speletjies

Strategiese speletjies kan op verskeie maniere by die Kinderkerk, Sondagskool, Jeug asook vir jou eie kinders gebruik word. Hier is 10 verskillende speletjies vir verskeie ouderdomsgroepe, jy moet self beoordeel wat gepas is vir jou kinders se ouderdomsgroep. Meeste van hierdie speletjies word deur twee spelers op ‘n slag gespeel, of kan aangepas word volgens jou…